Tuindienste Pakkette
Ons bied profesionele en betroubare tuindienste vir huise, besighede en eiendom in Carolina en omgewing areas.
Ons fokus op netjiese werk, betroubaarheid en bekostigbare pryse.
Basiese Tuindienste
Ons bied die volgende dienste aan:
- Gras sny
- Rand sny
- Tuin netjies maak
- Onkruid verwyder
- Blare optel
- Gete skoonmaak
Diens Pakkette
A. Basiese tuin pakkette
Ideaal vir kleiner tuine
Ingesluit:
- Gras sny
- Rand sny
- Basiese netjies maak
Besoeke: 1- 2 keer per maand
B. Standaard Intandhouding Pakket
Vir tuine wat meer aandag het.
Ingesluit:
- Gras sny
- Rand sny
- Blare optel
- Onkruid verwyder
- Algemene tuin netjies maak
Besoeke: 2 - 4 keer per maand
C. Volledige Tuin Intandhouding
Ideaal vir groter tuine en eiendom.
Ingesluit:
- Gras sny
- Rand sny
- Onkruid beheer
- Blare verwyder
- Snoei van bosse en plante
- Algemene tuin versorging
Besoeke: Weekliks of volgens kliënt se behoeftes.
Addisionele dienste kan eenmalig of as deel van 'n pakket gedoen word.
Groot tuine of spesiale werk word gekwoteer volgens grootte en werk.
Waarom ons:
Betroubare diens, netjiese werk, bekostigbare pryse, profesionele kommunikasie. Ons doel is om 'n lang termyn diensverhouding met kliënte te bou.