Welkom by die herlewing van Fotoverhale - nou op jou slimfoon!
Ons bring die nostalgie van die klassieke swart-en-wit fotoverhale terug, maar met 'n moderne styl, AI-beelde, en vars karakters - spesiaal vir die digtale era.
Wat ons bied:
- Kort digtale fotoverhale.
- Tweetalige stories in beeld-en-teksformaat.
- Elke storie is maklik om op jou slimfoon te lees - net scroll en geniet.
- Storie-temas: aksie, romanse, spanning, misterie, avontuur.
Bekendstelling van nuwe karakters:
- Unieke en oorspronklike helde, en geheimsinnige vreemdelinge.
- Elke karakter het 'n eie styl, geskiedenis en agenda.
- Bekendstellings verhale gratis.
Hoƫgehalte AI-beelde:
- Tonele en karakters visueel uitgebeeld deur kunsmatige intelegensie.
- Stylkeuses sluit in: kleur, swart-en-wit, noir, retro, realisties.
Eksklusiewe intekening stories :
Teken in vir 'n 6 maade en kry toegang tot:
- Volledige seisoene van fotoverhale.
- Eksklusiewe agter die skerms inhoud.
- Voorsettings en lesers-keuse.
Waarom inteken ?
- Kry nuwe weeklikse episodes.
- Lees direk op jou foon.
- Word deel van die storie: stem wat volgende gebeur.
- Eerste episodes is gratis - daarna inteken teen 'n bekostigbare tarief.
Hoe werk dit?
- Lees gratis op ons Facebook blad.
- Skryf in op die intekenlys.
- Kry toegang tot nuwe episodes en karakters.
- Geniet storievertellings op 'n moderne manier.
Ons misie:
Om die fotoverhale te herleef en vars te hou - deur visuele dinamiese stories wat aanlyn, mobiel en kultureel eg is.