We revive the classic photo stories - now reimagined for the digital age. Using artificial intelligence (AI) and custom visuals, we create original, image-based, stories designed for easy scrolling on your smartphone. Each story blends image and fresh characters - just like the old photo booklets, but in a modern format.
We also invite readers to submit personal or regional stories, which are turned into exclusive visual features available only to subscribers.
Whether you're discovering this art form for the first time or grew up with icons like Ben Brand and Swart Luiperd - this is where storytelling comes alive again with the power of creativity and technology.
Afrikaanse Weergawe
Ons bring die klassieke fotoverhale terug met 'n moderne kinkel. Deur gebruik te maak van kunsmatige intelegensie (KI) en digtale beelde, skep ons oorspronklike stories wat jy met gemak op jou slimfoon kan leef en beleef.
Elke verhaal in 'n samevoeging van prent en teks, met nuwe karakters, opwindende tonele en 'n sterk nostalgiese gevoel - net soos die ou fotoverhale van ouds.
Ons moedig ook gemeenskap betrokkenheid aan deur lesers toe te laat om hulle eie stories of herinneringe in te stuur, wat dan omskep word in unieke visuele vertellings - eksklusief vir intekenare.
Of jy nuut is tot die wêreld van visuele stories, of groot geword het met Ben Brand en Swart Luiperd - hier herleef die storiekuns met vars tegnologie en kreatiewe gees.
Gratis fotoverhale kan u vind op ons Facebook blad.
AI-Coordinator / KI-Koordineerder
I'm the AI-Coordinator behind this unique digital photo story project. With a passion for storytelling, nostalgia, and technology. I use artificial intelligence to bring new characters, scenes, and narrative to live - inspired by the beloved photo novels of the past.
My role includes:
Through this fusion of AI and creativity, I'm helping to reimagine photo storytelling for modern screen.
Ek is die KI-koordineerder agter hierdie unieke digtale fotoverhaal projek. Met 'n passie vir storie vertellings, nostalgie en tegnologie, gebruik ek kunsmatige intelegensie om nuwe karakters, tonele, en stories tot lewe te bring - alles geinspireer deur die klassieke fotoverhale.
My rol as KI-koordineerder sluit in:
Deur KI en kreatiwiteit te kombineer, leer ek die storiekuns op 'n moderne manier, toeganklik op enige slimfoon. Gratis fotoverhale kan u vind op ons Facebook blad.